Modulekode | TNP 300 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – Slegs vir BA (Drama)-studente *Moet saam met SBP 300 geneem word Lewendige optrede en tegniese optrede Hierdie module benut die nosies van skepping, waardering en uitvoering om geselekteerde modaliteite van kontemporêre lewendige teateroptredes sowel as optrede vir die tegniese media te ondersoek. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | SBP 300 |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Drama |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App